Jason Mewes

Jason Mewes
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jason Edward Mewes
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jason Mewes is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Clerks (1994), Mallrats (1995), Jay and Silent Bob Strike Back (2001), en Clerks II (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy